|
Pretoria Oos Woonwa Kliniek lewer die hoogste kwaliteit diens op die mark vandag. In 2007 was, Pretoria Oos Woonwa Kliniek begin nadat ‘n gaping in die mark geidentifiseer is vir ‘n maatskappy wat woonwaens kan herstel & ombou tot en met die hoogste standaard. As gevolg van ons eie persoonlike ondervinding met slegte diens & swak vakmanskap en nadat ons gehoor het hoe die mense kla, het ons besluit om die maatskappy te begin.
|