Copy of PTA Logo Carasure Approved
189185616_10159426927512265_222018834981230878_n

Pretoria Oos Woonwa Kliniek was in 2007 begin om die Woonwa & Kamperings gemeenskap te bedien. Ons spesialiseer in die diens, herstel, ombou & verbouings van Woonwaens. Ons werknemers lewer kwaliteit en betroubare diens waarop u kan staat maak.

Verder is ons vriendelike en professionele werknemers altyd hier om enige vrae wat u dalk mag hê te beantwoord.

Wat ook al die werk, of dit nou net die diens van u woonwa of waantjie is, en of dit die meer gespesialiseerde herstel werk of ombouings van die woonwa is, ons het wat u nodig het teen die pryse wat u kan bekostig. By Pretoria Oos Woonwa  Kliniek, is ons doel om u met die beste moontlike diens te voorsien teen die hoogste standaarde.

Gaan gerus deur ons webwerf vir meer inligting oor Pretoria Oos Woonwa Kliniek. Indien u enige vrae het of graag met een van Pretoria Oos Woonwa Kliniek se verteenwoordigers wil praat, stuur asb vir ons ‘n e-pos na  trix@ptaeastcaravanclinic.co.za of bel vir Jaco by 082 372 8345.

By Pretoria Oos Woonwa Kliniek, kom die klieënt altyd  eerste.

 

Leefek
Conqueror
Carasure_new download
Net Objects